Registreer jou land
Dien jou eiendomsbesonderhede hieronder in – en ons sal die res hanteer.
Dit is vinnig, gratis en kan jou ongebruikte grond in langtermyn-inkomste uit hernubare energie omskep.
Kies die metode wat die beste vir jou werk:
Aanlyn Vorm (Neem 2 Minute)
WhatsApp Jou Besonderhede
Stuur vir ons jou plaasnaam, ligging en grootte. Soo maklik soos dit.
Belangrik: Wat Jy Teken (en Wat Nie)
Wanneer jy ’n opsie-tot-huur-ooreenkoms met ons onderteken:
Jy kan steeds boer, daar bly of die grond gebruik — tot ’n ontwikkelaar teken en jy instem tot ’n huurkontrak.